Modulekode | LEK 424 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie module hersien die oorsprong en evolusie van natuurlike en omgewingshulpbronekonomie in die hedendaagse paradigmas. Bronne van eksternaliteite en oorsake van omgewingsdegradasie word ondersoek. 'n Inleiding tot konsepte en metodes wat die ontwerp en implementering van omgewingsbeleid ondersteun, word verskaf. Ekonomiese waardering van natuurlike en omgewingshulpbronne word bekend gestel. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Diensmodules | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Voorvereistes | LEK 210 |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Landbou-ekonomie, Voorligting en Landelike Ontw |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App